Falcons Nest Pub


'Happy Hour' 17h00 tot 18h00 Weeksdae / Weekdays



Falcons Nest Pub is geleƫ op die gronde van die Silver Valke Rugby Federasie (klub). Hierdie pragtige gronde - in die hart van Silverton, Pretoria - huisves die Silver Valke Rugby Klub, die Falcons Nest Pub, Pretoria-Oos Posduif-Unie, Radio Kuber Kontrei | Gemeenskapsradio, en plaaslike krieket- netbal en jukskeispanne.


Besigheidsure is maandae to saterdae vanaf 08h30 tot laat. Ten volle toegeruste kroeg (met drank lisensie) beskikbaar. Twee tv's by die kroeg, asook 'n 2.2m x 1.6m grootskerm DSTV (sport-gefokus) met 100 sitplekke beskikbaar. Rook-vriendelik. Falcons Nest Pub is ideaal vir u volgende verjaarsdag, jaareinde of verassingsparty. Indien u meer gaste het, kan u die Uitkyk-Saal oorweeg, wat 200 gaste kan akkommodeer. 


#Fridaybraai
#Mondayshooters
#Thursdaykareoke
#Saturdayjol

Wellington Brandy Special:

R40 (2 x doubles + 1 mix)

Black & White Whiskey Special:

R32 (2 x doubles + water)

Castle Light Beer 340 ml:

R16 (each)